Awareness on Snakes, Scorpions & Spiders15-May-2012
Kliek hier vir volledige PDF (/LiteratureRetrieve.aspx?ID=35072)..
Aandag Boogjagters07-May-2012
Sien boogjag Wes-Kaap Ordonansie en Proklamasie onder "Services, Belangrike Vorms (/forms.htm)"...
Karoo Outdoor Festival07-May-2012
Beaufort West English Class proudly presents the 3rd annual - Veld and Clay-Pigeon Shooting Comp..
Bay Gun - Prince Albert Geborgde Skietdag17-Apr-2012
Jaggeweer veldskiet vind plaas op die plaas Rietfontein in die Prince Albert distrik en aanwysin..
- Awareness on Snakes, Scorpions & Spiders 15-May-2012
- SJB / Prince Albert Veldskiet 10-May-2012
- Suid - Kaap Jagters Junior .22 Skietdag 10-May-2012
Home
Welcome to the official web site of SJB, home of hunter-conservationists, and the largest cultural organisation on the Garden Route.
Southern Cape Hunters' mission is to secure the future of our hunting heritage by supporting the conservation and sustainable utilisation of our natural resources, by fostering a common culture of ethical conduct amongst hunters, and by promoting the image of hunters.
In order to achieve this we offer our members fellowship and exciting activities through information sharing, training, social events and the recognition of performance.
Tuisblad
Welkom by die amptelike webtuiste van SJB, die grootste kultuurvereniging in die Tuinroete en die tuiste van die Suid-Kaap se jagter-bewaarders.
Suid-Kaap Jagters se missie is om die toekoms van jag te verseker deur die bewaring en volhoubare ekonomiese benutting van ons natuurlike hulpbronne, die daarstel van'n kultuur van etiese jag, en die uitbou van die sport en die beeld van die jagter.
Met hierdie doel voor oe bied ons aan ons lede kameraadskap, opwindende aktiwiteite, inligting, opleiding, sosiale interaksie en erkenning van prestasie.

















