Baie belangrike besluit!
26-Jun-2010Lede:
- Uittrede: Indien jy nie meer 'n lid van SJB wil/kan wees nie -- stel ons per brief/e-pos in kennis. Indien nie kan jy in die toekoms nie weer aanvaar word nie , of, 'n boete van R1000 in die gesig staar.
- Heraansluiting: Lede wat net uittree en later weer wil aansluit moet 'n motiveringsbrief aan die bestuur rig. Hulle sal op hul volgende vergadering dit bespreek en daar sal ook 'n boete gehef word.
Dankie
Elina
SJB Kantoor




Comment