Print

Leesstof en Artikels

“Coldburg"

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

Ek, Sarel Jacobsz, Glen McGill en Johan Smit op pad na die eerste Whitesmoke Nasionale Swartkruit byeenkoms in die land. George, ten tye van vertrek was redelik koud, maar nie so koud soos “Coldsburg” nie. Ons doen aan by Graaff Reinet, waar saam met Peter en Ingrid Robinson en Gavin Margate van George Sportskietklub, ons die Museum besoek. Ons vind daar ‘n uitstalling van ou pangewere, Boereoolog memorobillia en ander uitstallings, te veel om op te noem. Lees verder...

Dedicated Hunter: Frequently Ask Questions

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

What is a dedicated hunter?
A dedicated hunter is defined by the Firearms Control Act (FCA) as a person who is a member of an accredited association who has passed the relevant training course and who regularly participates in hunting activities. Lees verder...

Vuurwapenbeheerwet 60 van 2000

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

 Lees verder...

Firearm Control Act 60 of 2000

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

NEWS LETTER  Ref; 10
Internal Circular no. 10/2009
To: Member Associations  Lees verder...

Internet Omsendbrief No. 10

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

CHASA
Aan: Lidverenigings
VUURWAPENBEHEERWET 60 VAN 2000  Lees verder...

Internal Circular No. 10

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

CHASA
To: Member Associations
FIREARM CONTROL ACT 60 OF 2000 Lees verder...

Voorwoord

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

Aan die einde van ‘n jaar is die gewoonte om bestek op te neem van die afgelope jaar. 2009 was ‘n jaar van talle hoogtepunte. Die lede van SJB het hulle onderskei as getroue deelnemers van alle aktiwiteite. Ek wil my egter toespits op 2010. Sokker is egter nie deel van my opgewondenheid nie… Lees verder...

Veldskool 2009 (Nico De Jager)

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

SJB se jaarlikse Veldskool was vanjaar weereens ‘n reuse sukses. Die doel van die kursus is om die jeug se belangstelling in die natuur- en buitelewe te prikkel. Lees verder...

Uittreksels uit die Voorsittersverslag 2009 (Neels Meyer)

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

Die laaste snikke van die vuurwapenwet het tydens 2009 groot druk op die opleidingspan geplaas en een van die uitdagings was om ‘n verkorte weergawe van die CHASA-kursus aan lede met spesiale behoeftes te bied. Alhoewel hierdie lede die minimum standaard moes handhaaf om as TJ te kwalifiseer, het hul nie ‘n CHASA-sertifikaat (of luiperdwapen) ontvang nie. Die CHASA-kursus is deur 129 lede voltooi waarvan 50 die verkorte weergawe gedoen het. Lees verder...

To whom it may concern

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

Guidelines: procedure to apply for a firearm licence for a firearm which licence has not been renewed in terms of schedule 1 (Transitional Provisions ) of the Firearms control Act, 2000 (Act no. 60 Of 2000) Lees verder...

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World