Na vele klagtes deur bure oor die skietbaan, het Struan besluit om die baan te sluit. Alles is egter nie verlore nie en hy is besig om ‘n ander baan verder weg, genaamd DORINGKLOOF, gereed te kry. Lees verder...
Leesstof en Artikels
Endossemente (Wouter De Vos)
Soos reeds in ‘n vorige nuusbrief gemeld is endossement een van die suksesse wat CHASA met die lisensieëring van wapens behaal het. Lees verder...
Conducting of Safe Inspections
Applications for the renew al of firearm licences in terms of the Firearms Control Act , 2000 (Act no. 60 Of 2000) (by Direct or Section Head: Firearms, Liquor and Secondhand goods control, JJ Bothma) Lees verder...
CHASA Kursusse 2009 (Wynand Fourie)
Gedurende 2009 was daar 5 volwaardige kursusse en 3 verkorte weergawes aangebied. Lees verder...
CHASA Intervereningingskiet 2010 (Wouter De Vos)
Volgens Willem Botha is die datum vir volgende jaar se kompetisie 13 Maart (wat ons nie veel tyd gee om spanne saam te stel nie…). Lees verder...
Buffeljags Veldskiet (Nelis Swart)
Op Saterdag 28 Februarie is ‘n skietdag op die mees suidwestelike grens van SJB aangebied. Dit is op die grens van SJB en Kaapjag. Lees verder...
.22 Posliga (Wouter De Vos)
Die eerste .22 Posligaskiet is op 26 September op Georgeheim gehou en deur 27 skuts bygewoon wat die dag terdeë geniet het. Lees verder...
Veldskiet te Kouma
Op 23 Januarie 2010 was daar ‘n veldskiet te Kouma aangebied. Die opkoms was teleurstellend. Lees verder...
"Walk and Stalk" 10 belangrike punte om te onthou
Om n bok te bekruip en op 5 tot 25 meter te jag is ? besonderse ervaring en ek wil dit vir alle boogjagters aanbeveel. Die artikel is vir boogjagters wat hul loop en bekruip tegniek wil verbeter. Lees verder...
Tydelike magtiging om 'n vuurwapen te besit
Artikel 21 van Wet 60 van 2000 Wys my ’n jagter wat nie sal kan getuig van sy verliefdheid toe daardie droomjaggeweer sy oog die eerste keer in die vuurwapenhandelaar se winkel gevang het nie. Lees verder...
Recent Posts
- Awareness on Snakes, Scorpions & Spiders
- SJB / Prince Albert Veldskiet
- Suid - Kaap Jagters Junior .22 Skietdag
- Suid- Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging - Junior veldopleiding
- Margot Swiss Borg Suid-Kaap Jagters
- CHASA Inter Association Shoot – Bloemfontein 2012.
- Uil - en inheemse boomnaweek lok baie.
- SJB / Safari Ghib-Bore veldskiet lok baie skuts
- Voorsittersverslag 2011
- PRO AMM 2011



Comments
Post has no comments.