Print

Leesstof en Artikels

PMP Voorwaardes vir PROAMM Streekskompetisies (2009 - 2011)

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, August 27, 2010

Register moet gehou word van alle skuts betrokke by die dag. Lees verder...

PMP Nuus Augustus 2010

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, August 27, 2010

PMP-REEKSE se gewildheid neem toe. Die koue is in die lug en menige jagter sien uit daarna om (of het reeds) weg van die stad se gewoel te kom en die stilte van die veld te ervaar. Ek sê mos dikwels: “All work and no play, makes Jack a dull boy”. Ons Suider-Afrikaners (ja, ook Namibië) het mos die voorreg wat maar ’n baie klein deel van die wêreldbevolking beskore is, en dit is om teen realistiese koste ’n bok te skiet. Hoe kan mens na enige land emigreer waar daar geen koedoes is nie? Laat ons saam met die sokkerwêreldbekertoernooi trots Suid-Afrikaans wees. Ondersteun daarom ook die wêreldklas-jagreekse van PMP. PMP se Standaard-, Super-, ProAmm- en African Elite-handelsmerke is voorwaar produkte om op trots te wees. We are pleased to report that we broke the record with our sales of commercial ammunition for April. Lees verder...


Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World