Leesstof en Artikels
Margot Swiss Borg Suid-Kaap Jagters
CHASA Inter Association Shoot – Bloemfontein 2012.
Uil - en inheemse boomnaweek lok baie.
SJB / Safari Ghib-Bore veldskiet lok baie skuts
Die eerste Safari en Outdoor geborgde skietdag vir jaggeweer veldskiet, is op Saterdag 3 Maart baie suksesvol deur SJB aangebied. Dit het plaasgevind op die plaas Sandkraal, eiendom van Chris Coetzer, naby Buffeljagsrivier. Skuts van Kaapjag, SA Jagters Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging, dames en junior skuts het ‘n genotvolle dag in die veld deurgebring. Ten spyte van winderige toestande is baie goeie tellings behaal en die wenners in die verskillende afdelings is beloon met uitsonderlike pryse ter waarde van R1 1000,00.00 geborg deur Safari & Outdoor. Volgens Mnr Willem Immelman, bestuurder van die Safari & Outdoor-tak naby Stellenbosch, gaan dit ‘n jaarlikse instelling word. Met die goeie opkoms van skuts is dit duidelik dat daar ‘n behoefte bestaan vir dié tipe skiet en dat dit baie sterk gaan inskakel by die ander prestige aktiwiteite deur hierdie vereniging aangebied. Verskillende teikens op afstande sover as 350 meter is na geskiet en die uitslae het bewys dat hoe meer jy oefen en jou geweer se prestasievermoë ken, hoe groter die sukses. Lees verder...
1
Recent Posts
- Hunting is Culture at Large
- Roepkursus
- Van sterre kyk tot Paling vang
- Plek van die Vleisvreters
- Proud of The Southern Cape Hunters and Conservation Association
- Suid-Kaapse jagters vergeet hul gewere
- Vleisverwerkingsdag op Willowmore
- Buffeljags- Safari & Outdoor / SSK Ghib Bore Veldskiet
- Firearm Owners Response to Oscar Pistorius
- Margot Swiss Skietdag




Comments