Leesstof en Artikels
Margot Swiss-Skiet te De Rust
NG Kerk De Rust Fondsinsameling
Bloemfontein – Skiet
SJB kry akkreditasie
Twee jaar het verloop sedert SJB se aansoek om akkreditasie by die sentrale vuurwapen register ingedien is om SJB in staat te stel om vuurwapens wettig te besit, vir die aanwending van sodanige vuurwapens in die opleidingproses van junior jagters. Die aansoek het gesloer, omdat daar telkens misverstande was oor die eintlike doel van die SJB aansoek. Mike Huber het ñ reuse rol gespeel deur telkens met Pretoria te skakel en aan die persone aldaar te verduidelik dat die inligting waarna hulle soek, reeds in die aansoek vermeld word. Daar was die afgelope tyd ñ stilte wat die bestuur tot kommer gestem het. Sal SJB ooit akkreditasie kry? Lees verder...
Big Bore Hunting Oportunity
BASA has obtained certain hunting privileges at BAR TREK Ranch in the southern part of Botswana near Tsabong. The ranch is game fenced, 16 000ha in size (aprox 20km x 8km) and has a standing game population exceeding 3000 head. Lees verder...
Wouter De Vosskietbaan
Net om lede se geheue te verfris aangaande prosedures en reëls wat op die Wouter De Vosskietbaan na gekom moet word. Lees verder...
Memorandum of understanding between CHASA and SAGA
This Memorandum of Understanding seeks to further the longstanding co-operation and coordination between the South African Gunowners' Association (SAGA) and the Confederation of Hunting Associations of South Africa (CHASA) in the achievement of mutual goals. Lees verder...
Press Release – Saga and Chasa Enter Into A Mou
PRESS RELEASE – SAGA AND CHASA ENTER INTO A MOU Lees verder...
Press Release
2011 Hunting Notice WC
Recent Posts
- Voorsittersverslag 2011
- PRO AMM 2011
- Tuinroete Agri Skietdag te Riversdale op 22 Oktober 2011
- The AGRED Guide to Gamebird Management in South Africa - By Dr. Aldo Berruti
- .22 Skiet op Riversdale
- Junior Jagopleiding 2011
- Skietdag te Buffeljags
- Veldskiet op Prince Albert
- Wat dink die publiek van jag?
- CHASA ook gekant teen Fracking in die Karoo



Comments
Post has no comments.