Print

Leesstof en Artikels

Kersboodskap 2010

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Thursday, December 16, 2010

Om aan die einde van ñ jaar terug te kyk is altyd maklik , want die mylpale van sukses staan uit. Om vooruit te kyk, die toekoms in, is egter baie moeiliker. Lees verder...

Renewal provisions of the FC Amendment Act.

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Wednesday, December 15, 2010

MEDIA STATEMENT – For immediate release Lees verder...

Wouter se stem het stil geraak

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Saturday, December 11, 2010

Wouter se stem het stil geraak . Die Kruger Wildtuin waarvoor Wouter so intens lief was is die stille getuie van die drama wat by een van sy besigtiging punte plaasgevind het , Daar in die natuur wat so ñ groot rol gespeel het in Wouter se lewe , het die siekte toegeslaan . Lees verder...

Voorsittersverslag 2010

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Thursday, December 02, 2010
CHASA Lees verder...

Opening van Jaarvergadering deur ds Floors Meyer

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, November 19, 2010

SJB Jaarvergadering - Nov 2010 Lees verder...

Margot Swiss geborgde skiet te Riversdal op 30 Oktober 2010

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Wednesday, November 10, 2010

Suid Kaapjagters het op 30 Oktober 2010 ‘n geslaagde skiet-kompetisie te Riversdale aangebied wat deur Margot Swiss geborg was. 50 skuts het aan die kompetisie deelgeneem en ten spyte daarvan dat die reën met tye uitgesak het is steeds goeie tellings behaal. Pryse is in drie katogorië toegeken nl. Jaggeweer, kleiduif en juniors.Gelukkige trekkings is ook gemaak om almal die geleentheid te gee om deel van die kompetisie te voel. ‘n Totaal van 12 pryse is deur Margot Swiss geskenk.  Lees verder...

Besoek aan Cape Nature se reservaat, Anysberg

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Wednesday, November 10, 2010

 Lees verder...

Remarks by Minister of Police

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Wednesday, November 03, 2010

FEEL IT, IT IS HERE...

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Monday, October 18, 2010

Met hierdie slagspreuk iets van die verlede en die sokker wêreldbeker byeenkoms net 'n gedagte is dit tyd om hand aan die ploeg te slaan om die positiewe gees, wat ons tydens die sokker beleef het, deur te dra na 2011. Lees verder...

Opedag 2010 Georgeheim.

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Monday, October 18, 2010

Onthou die opedag te Georgeheim lees die sms. Trofee meting en uitstallings . Bring jou eie stoel saam . Lees verder...


Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World