Op 12 Maart 2011 het die Federasie van Jagtersverenigings van Suid Afrika ‘n Interprovinsiale skietkompetisie op die plaas Cheesas Peak naby Bloemfontein aangebied. Die kompetisie het onder uitstekende weersomstandighede plaasgevind behalwe vir ‘n laatmiddag donderbui wat uitgesak het. Lees verder...
Leesstof en Artikels
SJB kry akkreditasie
Twee jaar het verloop sedert SJB se aansoek om akkreditasie by die sentrale vuurwapen register ingedien is om SJB in staat te stel om vuurwapens wettig te besit, vir die aanwending van sodanige vuurwapens in die opleidingproses van junior jagters. Die aansoek het gesloer, omdat daar telkens misverstande was oor die eintlike doel van die SJB aansoek. Mike Huber het ñ reuse rol gespeel deur telkens met Pretoria te skakel en aan die persone aldaar te verduidelik dat die inligting waarna hulle soek, reeds in die aansoek vermeld word. Daar was die afgelope tyd ñ stilte wat die bestuur tot kommer gestem het. Sal SJB ooit akkreditasie kry? Lees verder...
Big Bore Hunting Oportunity
BASA has obtained certain hunting privileges at BAR TREK Ranch in the southern part of Botswana near Tsabong. The ranch is game fenced, 16 000ha in size (aprox 20km x 8km) and has a standing game population exceeding 3000 head. Lees verder...
Wouter De Vosskietbaan
Net om lede se geheue te verfris aangaande prosedures en reëls wat op die Wouter De Vosskietbaan na gekom moet word. Lees verder...
Memorandum of understanding between CHASA and SAGA
This Memorandum of Understanding seeks to further the longstanding co-operation and coordination between the South African Gunowners' Association (SAGA) and the Confederation of Hunting Associations of South Africa (CHASA) in the achievement of mutual goals. Lees verder...
Press Release – Saga and Chasa Enter Into A Mou
Press Release
2011 Hunting Notice WC
Kersboodskap 2010
Om aan die einde van ñ jaar terug te kyk is altyd maklik , want die mylpale van sukses staan uit. Om vooruit te kyk, die toekoms in, is egter baie moeiliker. Lees verder...
Renewal provisions of the FC Amendment Act.
Recent Posts
- Awareness on Snakes, Scorpions & Spiders
- SJB / Prince Albert Veldskiet
- Suid - Kaap Jagters Junior .22 Skietdag
- Suid- Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging - Junior veldopleiding
- Margot Swiss Borg Suid-Kaap Jagters
- CHASA Inter Association Shoot – Bloemfontein 2012.
- Uil - en inheemse boomnaweek lok baie.
- SJB / Safari Ghib-Bore veldskiet lok baie skuts
- Voorsittersverslag 2011
- PRO AMM 2011



Comments
Post has no comments.