Wouter se stem het stil geraak . Die Kruger Wildtuin waarvoor Wouter so intens lief was is die stille getuie van die drama wat by een van sy besigtiging punte plaasgevind het , Daar in die natuur wat so ñ groot rol gespeel het in Wouter se lewe , het die siekte toegeslaan . Lees verder...
Leesstof en Artikels
Voorsittersverslag 2010
Opening van Jaarvergadering deur ds Floors Meyer
SJB Jaarvergadering - Nov 2010 Lees verder...
Margot Swiss geborgde skiet te Riversdal op 30 Oktober 2010
Suid Kaapjagters het op 30 Oktober 2010 ‘n geslaagde skiet-kompetisie te Riversdale aangebied wat deur Margot Swiss geborg was. 50 skuts het aan die kompetisie deelgeneem en ten spyte daarvan dat die reën met tye uitgesak het is steeds goeie tellings behaal. Pryse is in drie katogorië toegeken nl. Jaggeweer, kleiduif en juniors.Gelukkige trekkings is ook gemaak om almal die geleentheid te gee om deel van die kompetisie te voel. ‘n Totaal van 12 pryse is deur Margot Swiss geskenk. Lees verder...
Besoek aan Cape Nature se reservaat, Anysberg
Remarks by Minister of Police
FEEL IT, IT IS HERE...
Met hierdie slagspreuk iets van die verlede en die sokker wêreldbeker byeenkoms net 'n gedagte is dit tyd om hand aan die ploeg te slaan om die positiewe gees, wat ons tydens die sokker beleef het, deur te dra na 2011. Lees verder...
Opedag 2010 Georgeheim.
Onthou die opedag te Georgeheim lees die sms. Trofee meting en uitstallings . Bring jou eie stoel saam . Lees verder...
Genetic Project on Invasive birds
In order to understand migration and dispersal of these invasive species, we will undertake a study linking genetics and environment. Lees verder...
Genetic structure, spatial dynamics and local scale impacts of the invasive European starlings (Sturnus vulgaris) in South Africa
As part of a joint research programme between Pretoria and Stellenbosch Universities, specimens of European starlings are needed spanning as much of their distribution ranges in South (or southern) Africa as possible. In order to collect the specimens, the following simple protocol should be followed. Lees verder...
Recent Posts
- Awareness on Snakes, Scorpions & Spiders
- SJB / Prince Albert Veldskiet
- Suid - Kaap Jagters Junior .22 Skietdag
- Suid- Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging - Junior veldopleiding
- Margot Swiss Borg Suid-Kaap Jagters
- CHASA Inter Association Shoot – Bloemfontein 2012.
- Uil - en inheemse boomnaweek lok baie.
- SJB / Safari Ghib-Bore veldskiet lok baie skuts
- Voorsittersverslag 2011
- PRO AMM 2011



Comments