Print

Leesstof en Artikels

Sturnidae: Starlings and Mynas

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Wednesday, October 06, 2010

Native to Europe and western central Asia, the European Starling was deliberately introduced to other continents by European settlers. It now occurs throughout temperate North America, New Zealand, and in southern and eastern Australia (Long 1981). Introduced at Cape Town (3318CD) in 1897. it is now widespread in the Cape Province, and well-established in the Transkei (Quikelberge 1989), with occasional birds east to KwaZulu-Natal (Cyrus & Robson 1980). Lees verder...

Boomplantdag

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Monday, September 27, 2010

Nationale boomplandag is op ‘n besondere wyse deur SJB en sy lede gevier. Nadat daar honderde rooipitjiebome moes plek maak vir die nuwe Wouter de Vos skietbaan was dit ‘n groot lekkerte en voorreg om die beskikbare spasie te gebruik om inheemse bome te plant. Dit is egter net die begin, daar is nog baie lede wat bome wil skenk maar die voorraad by die plaaslike kwekery het opgeraak. Sodra ons nog gate gemaak het en kwaliteit bome weer vrylik beskikbaar is sal daar met die projek voortgegaan word. Lees verder...

PMP ProAmm Shoot – Wouter De Vos Range – Little Brak River

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Monday, September 27, 2010

18 September 2010

After much work on the new range by Wouter,Wynand , Bennie and Struan the Range was completed and looks great – We now have a 200 plus meter range with 8 concrete shooting tables – this is good news for those of us who have shot at the earlier Wouter De Vos Range. “What an improvement” and all this done in record time to be in time for the PMP ProAmm – Thanks because this made the shoot a big success Lees verder...

Suid-Kaap Loop Voor

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Monday, September 27, 2010

Een van die doelwitte van chasa is om norme en standaarde vir opleiding daar te stel wat deur lidverenigings gebruik kan word. Lees verder...

PMP Voorwaardes vir PROAMM Streekskompetisies (2009 - 2011)

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, August 27, 2010

Register moet gehou word van alle skuts betrokke by die dag. Lees verder...

PMP Nuus Augustus 2010

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, August 27, 2010

PMP-REEKSE se gewildheid neem toe. Die koue is in die lug en menige jagter sien uit daarna om (of het reeds) weg van die stad se gewoel te kom en die stilte van die veld te ervaar. Ek sê mos dikwels: “All work and no play, makes Jack a dull boy”. Ons Suider-Afrikaners (ja, ook Namibië) het mos die voorreg wat maar ’n baie klein deel van die wêreldbevolking beskore is, en dit is om teen realistiese koste ’n bok te skiet. Hoe kan mens na enige land emigreer waar daar geen koedoes is nie? Laat ons saam met die sokkerwêreldbekertoernooi trots Suid-Afrikaans wees. Ondersteun daarom ook die wêreldklas-jagreekse van PMP. PMP se Standaard-, Super-, ProAmm- en African Elite-handelsmerke is voorwaar produkte om op trots te wees. We are pleased to report that we broke the record with our sales of commercial ammunition for April. Lees verder...

S.J.B. – Doen dit weer (en nog beter !!!)

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, July 23, 2010
 Lees verder...

Senior Opleiding

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Tuesday, June 22, 2010

Twee CHASA kursusse is in die eerste helfte van die jaar aangebied en ‘n verdere een is beplan vir September. 37 studente het die twee kursusse bygewoon en almal het die teoretiese gedeelte geslaag. Die kursus wat Februarie aangebied was, was deur 19 studente van SAASVELd bygewoon, en dit was ‘n besondere ervaring om met die jongmense te kon werk. 4 van die 19 studente was dames. “n Besondere woord van dank aan Dr Jaap Steenkamp wat sy weg oopgesien het om die studente te motiveer om die kursus by te woon. Dit was ‘n besondere ervaring om te sien hoe entoesiasties hulle was om die skietoefening te doen, aangesien van hulle nog nooit ‘n geweer hanteer het nie. Lees verder...

Jag in die Oos-Kaap

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Tuesday, June 22, 2010

KUDU
Kudu is oop vanaf 29 May tot 29 Augustus in die volgende distrikte. Aberdeen, Adelaide,Albany, Alexandria,Bathhurst,Bedford, Cradock, Fort Beaufort, Graaf-Reinet, Hofmeyer, Jansenville Joubertina, Kirkwood, Pearston, Port Elizabeth, Somerset-Oos, Uitenhage,Willowmore, Hankey, Middelburg, en Steytlerville. EEN PER DAG. Lees verder...

Bewys van aktiwiteite.

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Tuesday, June 22, 2010

Verenigings aktiwiteite word nog op die ou manier ingevul maar met privaat jagte is daar ‘n toegewing gemaak. As die datum, plaasnaam, eienaar se naam en handtekeninig asook sy telefoon nommer ingevul word is dit nie nodig om dit te laat be-edig nie. As daar op die lid se eie grond gejag is sal sy eie besonderhede aanvaar word. Lees verder...


Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World