Nóg ‘n groot sukses! 65 Skuts het die gasvryheid van Martie & Kie en die organisasie van Danie en Armand, wat hul laaste skiet (of so dink hulle) van hul termyn op die bestuur aangebied het, geniet. Lees verder...
Leesstof en Artikels
PMP Groepering (Wouter De Vos)
SJB is baie trots op Gert Lerm wat vanjaar die Nasionale PMP Groeperingskompetisie in Pretoria gewen het! Sy groep met die 308 was net ‘n rapsie groter as 5mm wat beteken dat al drie skote feitlik deur dieselde gat is. Lees verder...
Juniors in die Suid-Kaap
SJB is baie trots op sy jonger lede wat die Junior afdeling by die CHASA Interverenigingskiet op Chesas Peak gewen het! Lees verder...
Junior Jagopleiding 2010
Die volgende intermediêre kursus vir hoërskoolseuns (Gr 8 tot 12), is geskeduleer vir 8 tot 11 Julie. Hierdie kursus vorm die eerste deel van junior jagopleiding wat in twee fases oor ‘n tydperk van twee jaar aangebied word. Lees verder...
Junior Jagopleiding 2009 (Neels Meyer)
Dit was beslis ‘n ervaring wat ons lank sal by bly.” “Ons het so baie geleer en ook dinge gesien wat ons andersins nie sou nie.” “Ons het baie geleer, lekker geëet, gesels, maats gemaak, lekker gejag, rooi sand gesien, koud gekry, om kampvure gesit, natgereën, kombuisdiens gedoen, geslag, hout bymekaar gemaak, spooruitkenning, prêt gehad en onder die swarthaak deurgeloop Lees verder...
Interne Omsendbrief / Internal Circular No. 2/2010
Aan: Lidverenigings
Insake: Aansoekprosedures vir Lisensiëring (Uitstaande Hernuwings) Ooreenkomstig Amnestie Tydperk Asook Aansoekprosedures vir Lisensie Amnestie In Terme van Artikel 139 van Die wet op die beheer van vuurwapens. Lees verder...
Hunter's Survival Training - CHASA SJB
The Statistics (source: Cleve Cheney):
Hunters are intent on locating animals to hunt. They are generally prepared for only one day and are often ill prepared for inclement weather. Hunters tend to be over confident and over estimate their abilities. Lees verder...
Georgeheim Skietbaan (Wouter De Vos)
Na vele klagtes deur bure oor die skietbaan, het Struan besluit om die baan te sluit. Alles is egter nie verlore nie en hy is besig om ‘n ander baan verder weg, genaamd DORINGKLOOF, gereed te kry. Lees verder...
Endossemente (Wouter De Vos)
Soos reeds in ‘n vorige nuusbrief gemeld is endossement een van die suksesse wat CHASA met die lisensieëring van wapens behaal het. Lees verder...
Conducting of Safe Inspections
Applications for the renew al of firearm licences in terms of the Firearms Control Act , 2000 (Act no. 60 Of 2000) (by Direct or Section Head: Firearms, Liquor and Secondhand goods control, JJ Bothma) Lees verder...
Recent Posts
- Awareness on Snakes, Scorpions & Spiders
- SJB / Prince Albert Veldskiet
- Suid - Kaap Jagters Junior .22 Skietdag
- Suid- Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging - Junior veldopleiding
- Margot Swiss Borg Suid-Kaap Jagters
- CHASA Inter Association Shoot – Bloemfontein 2012.
- Uil - en inheemse boomnaweek lok baie.
- SJB / Safari Ghib-Bore veldskiet lok baie skuts
- Voorsittersverslag 2011
- PRO AMM 2011



Comments
Post has no comments.