Ek, Sarel Jacobsz, Glen McGill en Johan Smit op pad na die eerste Whitesmoke Nasionale Swartkruit byeenkoms in die land. George, ten tye van vertrek was redelik koud, maar nie so koud soos “Coldsburg” nie. Ons doen aan by Graaff Reinet, waar saam met Peter en Ingrid Robinson en Gavin Margate van George Sportskietklub, ons die Museum besoek. Ons vind daar ‘n uitstalling van ou pangewere, Boereoolog memorobillia en ander uitstallings, te veel om op te noem.
Daar heers ‘n tyd van asemrowende bewondering vir wat ons voorvaders (en moeders) vermag het – teen die magtigste (en dalk die domste) leer in die wêreld.Op Colesburg aangekom, en ons ontmoet van die manne en meisies wat in die kompetisie gaan deelneem. Willem O’Kelly en Oom Sarel Jacobsz, die twee organiseerders en “match directors”; Johan Smit, Glen McGill en ek, baanbeamptes, gaan besoek die baan, en hoe ons dit gaan opstel vir more se kompetisie.
Weer terug by die motel waar ons bly, ontmoet ons nog deelnemers en ‘n paar karakters wat soos “hillbillies” lyk: Robin Barkes van Falcon Rock in P.E. is ‘n ou bekende, “Whisky John”, wat soos “n “gunslinger” van ouds lyk- en praat; later sal ons uitvind dat hy eintlik Suid Afrikaans en ‘n Afrikaner is, en altyd so aantrek en lyk. Die Vrystaaters, wat ‘n “period correct” tent oprig, met kaaie-matrasse en al die nodige kosmaak bybehore – boepenspot en al. Ook is daar vyf manne van Scotia Kanonklub – hulle gaan vir ons wys hoe hul kanonne skiet – nogal “6 ponders”, Vloot- tipe goed wat hulle met moeite uit hul bakkie laai.
Saterdagoggend; temperatuur – 5C°, ontbyt genuttig en die deelnemers meld aan by die baan. Die opening ens, is verby, baanreëls word gelees: nou gaan daar deelgeneem word!
Daar is 59 deelnemers van meeste van die provinsies in die land, vier bane langs mekaar uitgestrek oor seker 500 meter. Dit is harde werk, hierdie baanbeampte storie: van die deelnemers kry hul gewere nie geskiet nie, en die twee geweersmede, ons eie Glen McGill, en Rolf Huttenrauch van Falcon Rock, is besig met probleem- gewere in ‘n “Fumble Box” area . Die S.J.B – baan teikens moet geplak word nadat 8 skuts hul vyf skote in vyf minute geskiet het. Nou moet daar eers gewag word tot al vier die bane klaar geskiet is. Die baanbeamptes wat diens doen, het nie radiokomms met mekaar nie, en ek moet eers vasstel dat almal klaar is, voordat die S.J.B. baan kan opstap om te “score and patch”.
Fun and games? We work, and then some! Eventually everyone is done, and Johan Smit and Oom Sarel retire to the motel lounge to correlate the scores. We have a shootoff! Peter Robinson (George Sportshooters), and Deon Ferreira (Gauteng), have shot the same score. After a nerve- racking shootoff, Deon Ferreira is the winner! Peter Robinson places second, and our own Johan Smit places third. Glen McGill, together with a.n.other places joint fourth! We, as the S.J.B team, the only hunting organisation in the COUNTRY to field a team, has placed fourth in the team competition – we are truly proud of our achievement AND our Association, who have seen fit to incorporate black powder into the general scheme of things.
A huge, heartfelt “Thank You” to management, who saw fit to field a team, and to the members, for kind wishes and support.

The big guns at Colesberg - 6 pounders

The Colesberg Team -

Voortrekkers op pad deur Colesberg

Manne en hulle "gunne"

It's not only the MEN that can shoot BlackPowder

Watch out "Annie Oakley" is out there

Sarel and his trusty Driver - the driver looks good but the
passenger needs some grooming

Hill-billies the whole lot



Comments
Post has no comments.