Print

Leesstof en Artikels

2006 Boogjag Sukses

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Tuesday, April 20, 2010

Gedurende Januarie 2006 leer ons lede van SJB boogskiet en in Junie 2006 skiet twee van hulle elk ? wildevark. Hier is Pottie Potgieter met sy PSE Baby-G en Nols Louw  met sy splinternuwe ROSS, beide boë was gestel op 65 pond. Die wildevarke is onderskeidelik op 20 en 22 meter geskiet.    

    

   

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World