Print

Leesstof en Artikels

Bewys van aktiwiteite.

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Tuesday, June 22, 2010

Verenigings aktiwiteite word nog op die ou manier ingevul maar met privaat jagte is daar ‘n toegewing gemaak. As die datum, plaasnaam, eienaar se naam en handtekeninig asook sy telefoon nommer ingevul word is dit nie nodig om dit te laat be-edig nie. As daar op die lid se eie grond gejag is sal sy eie besonderhede aanvaar word.


ASSEBLIEF, ons het net drie nodig en die registrateur stel nie belang in wat jy geskiet het of wat die boer van jou dink nie, hy wil net weet dat jy aan die regulasies voldoen daarom is EEN bladsy genoeg. Indien jy die gedeelte oor die jagte nie volledig kan invul nie moet daar ‘n be-edigde verklaring by wees dat jy wel gejag het.

Sorg dat jou naam en lidno op die kaartjie ingevul is!!!!

Outdoor World
Zoetvlei
Stillbow Archery