Print

Leesstof en Artikels

CHASA Intervereningingskiet 2010 (Wouter De Vos)

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

Volgens Willem Botha is die datum vir volgende jaar se kompetisie 13 Maart (wat ons nie veel tyd gee om spanne saam te stel nie…).

Veral die juniors gaan ‘n probleem wees; na vanjaar se prestasie is ons verplig om ons naam hoog te hou… Ek versoek dat almal wat belangstel om deel te neem, my so spoedig moontlik skakel sodat ons saam kan besluit waar en hoeveel uitdunne ons gaan hou. In die verlede was daar vier keer geskiet om die spanne te bepaal, maar met kostes wat die hoogtes ingeskiet het, sal ons die uitdunne moet verminder. Die pa’s van juniors moet net in gedagte hou dat hulle teenwoordig moet wees tydens die oefeninge en ook bereid moet wees om saam Bloemfontein toe te gaan.

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World