Print

Leesstof en Artikels

Endossemente (Wouter De Vos)

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

Soos reeds in ‘n vorige nuusbrief gemeld is endossement een van die suksesse wat CHASA met die lisensieëring van wapens behaal het.

Soos dit in die lewe gaan het elke prestasie ook ‘n teenprestasie en ons moet aanvaar dat indien die genoemde endossemente links en regs uitgegee word, dit aansien gaan verloor en later net nog ‘n stuk papier word. Om hierdie rede het die bestuur besluit dat daar net endossement aan lede uitgereik word wat aktief aan die verenigingsaktiwiteite deelneem. Die minimum is DRIE verenigingsaktiwiteite gedurende die afgelope jaar.

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World