Aan: Lidverenigings
Insake: Aansoekprosedures vir Lisensiëring (Uitstaande Hernuwings) Ooreenkomstig Amnestie Tydperk Asook Aansoekprosedures vir Lisensie Amnestie In Terme van Artikel 139 van Die wet op die beheer van vuurwapens.
Aangeheg ter insae is bogenoemde dokumente waarin die prosedures uiteengesit is.
Ten opsigte van die aansoekprosedures vir lisensiëring vir vuurwapeneienaars wat nog nie aansoek gedoen het vir hernuwing van hul vuurwapenlisensies tydens die periode 2005 en 2009 nie, is dit belangrik om kennis te neem dat hierdie aansoeke vir lisensies ingehandig moet word by die plaaslike DFO soos van toepassing op aansoeke vir alle vuurwapen lisensies.
Alhoewel hierdie toegewing van die Minister in dieselfde tydperk val as die Amnestie tydperk moet dit nie vertolk word dat lisensies onder die Ou Vuurwapenwet ongeldig is nie en dat hierdie wapens onwettig is nie. Hierdie aansoeke vir hernuwing van uitstaande lisensies moet dus nie by die Aangewese Amnestie Beampte ingedien word nie.
U word dus vriendelik versoek om u lede dienooreenkomstig in te lig.
TO: MEMBER ASSOCIATIONS
APPLICATION PROCEDURE FOR LICENCING (OUTSTANDING RENEWALS) IN TERMS OF AMNESTY PERIOD AS WELL AS APPLICATION PROCEDURE FOR AMNESTY LICENCE SECTION 139 OF THE FIREARMS CONTROL ACT.
Members of the Hunters Forum attended an Information Session with the Secretariat of Police on
11 January 2010 where the amnesty period for firearms and the procedures to be followed, were explained.
Attached for information are the above documents outlining the procedures that are to be followed.
With regard to the application procedure for licensing for firearm owners who did not apply for the renewal of their firearms within the specified periods between 2005 and 2009, it is important to note that these applications for licences must be handed in at the Designated Firearms Officer at the police station as is customary for all firearm licence applications.
Although this leniency from the Minister is during the same period as the Amnesty Period, this is not an amnesty application as firearm owners with valid licences under the old Act but who did not apply for renewal, are not currently in possession of illegal firearms. The applications must therefore not be handed in to the Designated Amnesty Officer.
You are therefore kindly requested to inform your members accordingly.
Jagtersgroete / Hunters Greetings



Comments
Post has no comments.