SJB is baie trots op sy jonger lede wat die Junior afdeling by die CHASA Interverenigingskiet op Chesas Peak gewen het!
Nog ‘n jongman is besig om naam te maak. Ruan Moolman, die elfjarige seun van ‘n trotse Hugo Moolman, het gedurende die APPELSKIET wat deur die Langkloof Skietklub en SJB aangebied is, die junior afdeling (onder 16)gewen.
Baie geluk aan al ons jong presteerders!



Comments
Post has no comments.