Print

Leesstof en Artikels

Kersboodskap 2010

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Thursday, December 16, 2010

Om aan die einde van ñ jaar terug te kyk is altyd maklik , want die mylpale van sukses staan uit. Om vooruit te kyk, die toekoms in, is egter baie moeiliker.

Ek wil graag aan almal , SJB lede , vriende en besoekers aan ons webblad alles van die mooiste toewens vir hierdie feesgety . Indien die toekoms donker lyk , wees verseker dat die geboorte van Jesus vir ons almal vrede en vreugde bring.

Mag hierdie Kersfees u lewe vervul en mag u die Genade en Liefde van ons Hemelse Vader in oorvloed ervaar.

Ek wens u alles van die beste toe vir 2011 . Geniet julle saamwees met die familie en indien julle reis word 'n veilige rit julle toegewens . Tot ons in die nuwe jaar weer hand aan die ploeg staan . geniet die stanings langs die fonteine van jou jagpad.

Petru

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World