Jagpakette beskikbaar teen R30 donasie per kaartjie aan die NG Gemeente De Rust. Kaartjies sal beskikbaar wees tydens die Margot Swiss Skietdag 2 April by Henry v/d Westhuizen. Kaartjies is ook beskikbaar by die kerkkantoor tydens kantoorure: Maandag, Woensdag, Vrydag 08h30-13h00. Tel: 044 241 2114. Inskrywings sluit: Vrydag 27 Mei 2011. Trekkingsdatum: Sondag 29 Mei 2011
Pakkette:
1ste: 2 Koedoes2de: 1 Koedoe + 2 Springbokke
3de: 4 Springbokke
4de: 3 Springbokke
5de: 1 Volstruis



Comments
Post has no comments.