Print

Leesstof en Artikels

PMP Groepering (Wouter De Vos)

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

SJB is baie trots op Gert Lerm wat vanjaar die Nasionale PMP Groeperingskompetisie in Pretoria gewen het! Sy groep met die 308 was net ‘n rapsie groter as 5mm wat beteken dat al drie skote feitlik deur dieselde gat is.

Vir iemand wat daaraan gewoond is om met ‘n knaldemper te skiet, is dit voorwaar ‘n groot prestasie;)

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World