PMP-REEKSE se gewildheid neem toe. Die koue is in die lug en menige jagter sien uit daarna om (of het reeds) weg van die stad se gewoel te kom en die stilte van die veld te ervaar. Ek sê mos dikwels: “All work and no play, makes Jack a dull boy”. Ons Suider-Afrikaners (ja, ook Namibië) het mos die voorreg wat maar ’n baie klein deel van die wêreldbevolking beskore is, en dit is om teen realistiese koste ’n bok te skiet. Hoe kan mens na enige land emigreer waar daar geen koedoes is nie? Laat ons saam met die sokkerwêreldbekertoernooi trots Suid-Afrikaans wees. Ondersteun daarom ook die wêreldklas-jagreekse van PMP. PMP se Standaard-, Super-, ProAmm- en African Elite-handelsmerke is voorwaar produkte om op trots te wees. We are pleased to report that we broke the record with our sales of commercial ammunition for April.
Leesstof en Artikels
Recent Posts
- Awareness on Snakes, Scorpions & Spiders
- SJB / Prince Albert Veldskiet
- Suid - Kaap Jagters Junior .22 Skietdag
- Suid- Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging - Junior veldopleiding
- Margot Swiss Borg Suid-Kaap Jagters
- CHASA Inter Association Shoot – Bloemfontein 2012.
- Uil - en inheemse boomnaweek lok baie.
- SJB / Safari Ghib-Bore veldskiet lok baie skuts
- Voorsittersverslag 2011
- PRO AMM 2011



Comments
Post has no comments.