Gedurende Januarie 2006 leer ons lede van SJB boogskiet en in Junie 2006 skiet twee van hulle elk ? wildevark. Hier is Pottie Potgieter met sy PSE Baby-G en Nols Louw met sy splinternuwe ROSS, beide boë was gestel op 65 pond. Die wildevarke is onderskeidelik op 20 en 22 meter geskiet. Lees verder...
Leesstof en Artikels
CHASA Boogjag Opleiding
Suid-Kaap Jagters Bestuur - Tuesday, April 20, 2010
Gedurende 15/16 September 2006 het 13 boogjagters (12 lede van SJB en 1 van Kaapjag) die 1ste CHASA Boogjagters kursus wat deur SJB aangebied is, voltooi. Lede se ouderdome het gewissel van 15 tot 62. Lees verder...
2007 Boogjag
Suid-Kaap Jagters Bestuur - Tuesday, April 20, 2010
Hier is Hennie se storie
Ek het die Takbokke bekruip, maar eers met my derde poging die namiddag kon
ek daarin slaag om na genoeg te kom. Lees verder...
Pyl en Boog (Koos De Wet)
Suid-Kaap Jagters Bestuur - Tuesday, April 20, 2010
Met ons eerste skietdag in 2009 het 24 skuts opgedaag! Ek het nog altyd daarvan gedroom om 20 of meer skuts by ‘n boogskietdag te kry en toe gebeur dit sommer vroeg in die jaar! Lees verder...
1
Recent Posts
- Voorsittersverslag 2011
- PRO AMM 2011
- Tuinroete Agri Skietdag te Riversdale op 22 Oktober 2011
- The AGRED Guide to Gamebird Management in South Africa - By Dr. Aldo Berruti
- .22 Skiet op Riversdale
- Junior Jagopleiding 2011
- Skietdag te Buffeljags
- Veldskiet op Prince Albert
- Wat dink die publiek van jag?
- CHASA ook gekant teen Fracking in die Karoo



Comments
Post has no comments.