Aan die einde van ‘n jaar is die gewoonte om bestek op te neem van die afgelope jaar. 2009 was ‘n jaar van talle hoogtepunte. Die lede van SJB het hulle onderskei as getroue deelnemers van alle aktiwiteite. Ek wil my egter toespits op 2010. Sokker is egter nie deel van my opgewondenheid nie… Lees verder...
Leesstof en Artikels
Veldskool 2009 (Nico De Jager)
SJB se jaarlikse Veldskool was vanjaar weereens ‘n reuse sukses. Die doel van die kursus is om die jeug se belangstelling in die natuur- en buitelewe te prikkel. Lees verder...
Uittreksels uit die Voorsittersverslag 2009 (Neels Meyer)
Die laaste snikke van die vuurwapenwet het tydens 2009 groot druk op die opleidingspan geplaas en een van die uitdagings was om ‘n verkorte weergawe van die CHASA-kursus aan lede met spesiale behoeftes te bied. Alhoewel hierdie lede die minimum standaard moes handhaaf om as TJ te kwalifiseer, het hul nie ‘n CHASA-sertifikaat (of luiperdwapen) ontvang nie. Die CHASA-kursus is deur 129 lede voltooi waarvan 50 die verkorte weergawe gedoen het. Lees verder...
Junior Jagopleiding 2010
Die volgende intermediêre kursus vir hoërskoolseuns (Gr 8 tot 12), is geskeduleer vir 8 tot 11 Julie. Hierdie kursus vorm die eerste deel van junior jagopleiding wat in twee fases oor ‘n tydperk van twee jaar aangebied word. Lees verder...
CHASA Kursusse 2009 (Wynand Fourie)
Gedurende 2009 was daar 5 volwaardige kursusse en 3 verkorte weergawes aangebied. Lees verder...
1
Recent Posts
- Voorsittersverslag 2011
- PRO AMM 2011
- Tuinroete Agri Skietdag te Riversdale op 22 Oktober 2011
- The AGRED Guide to Gamebird Management in South Africa - By Dr. Aldo Berruti
- .22 Skiet op Riversdale
- Junior Jagopleiding 2011
- Skietdag te Buffeljags
- Veldskiet op Prince Albert
- Wat dink die publiek van jag?
- CHASA ook gekant teen Fracking in die Karoo



Comments
Post has no comments.