Print

Leesstof en Artikels

Voorwoord

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

Aan die einde van ‘n jaar is die gewoonte om bestek op te neem van die afgelope jaar. 2009 was ‘n jaar van talle hoogtepunte. Die lede van SJB het hulle onderskei as getroue deelnemers van alle aktiwiteite. Ek wil my egter toespits op 2010. Sokker is egter nie deel van my opgewondenheid nie… Lees verder...

Veldskool 2009 (Nico De Jager)

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

SJB se jaarlikse Veldskool was vanjaar weereens ‘n reuse sukses. Die doel van die kursus is om die jeug se belangstelling in die natuur- en buitelewe te prikkel. Lees verder...

Uittreksels uit die Voorsittersverslag 2009 (Neels Meyer)

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

Die laaste snikke van die vuurwapenwet het tydens 2009 groot druk op die opleidingspan geplaas en een van die uitdagings was om ‘n verkorte weergawe van die CHASA-kursus aan lede met spesiale behoeftes te bied. Alhoewel hierdie lede die minimum standaard moes handhaaf om as TJ te kwalifiseer, het hul nie ‘n CHASA-sertifikaat (of luiperdwapen) ontvang nie. Die CHASA-kursus is deur 129 lede voltooi waarvan 50 die verkorte weergawe gedoen het. Lees verder...

Junior Jagopleiding 2010

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

Die volgende intermediêre kursus vir hoërskoolseuns (Gr 8 tot 12), is geskeduleer vir 8 tot 11 Julie. Hierdie kursus vorm die eerste deel van junior jagopleiding wat in twee fases oor ‘n tydperk van twee jaar aangebied word. Lees verder...

CHASA Kursusse 2009 (Wynand Fourie)

Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010

Gedurende 2009 was daar 5 volwaardige kursusse en 3 verkorte weergawes aangebied. Lees verder...


Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World