SJB is baie trots op Gert Lerm wat vanjaar die Nasionale PMP Groeperingskompetisie in Pretoria gewen het! Sy groep met die 308 was net ‘n rapsie groter as 5mm wat beteken dat al drie skote feitlik deur dieselde gat is. Lees verder...
Leesstof en Artikels
Buffeljags Veldskiet (Nelis Swart)
Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010
Op Saterdag 28 Februarie is ‘n skietdag op die mees suidwestelike grens van SJB aangebied. Dit is op die grens van SJB en Kaapjag. Lees verder...
.22 Posliga (Wouter De Vos)
Suid-Kaap Jagters Bestuur - Friday, January 22, 2010
Die eerste .22 Posligaskiet is op 26 September op Georgeheim gehou en deur 27 skuts bygewoon wat die dag terdeë geniet het. Lees verder...
1
Recent Posts
- Voorsittersverslag 2011
- PRO AMM 2011
- Tuinroete Agri Skietdag te Riversdale op 22 Oktober 2011
- The AGRED Guide to Gamebird Management in South Africa - By Dr. Aldo Berruti
- .22 Skiet op Riversdale
- Junior Jagopleiding 2011
- Skietdag te Buffeljags
- Veldskiet op Prince Albert
- Wat dink die publiek van jag?
- CHASA ook gekant teen Fracking in die Karoo



Comments
Post has no comments.