Print

Baie dankie vir al die gebede

10-Jan-2011 Baie dankie vir al die gebede en ondersteuning met Wouter se siekte en dood!

Daar het so baie lede met my gepraat, gebel en sms’s gstuur dat dit onmoontlik is om almal persoonlik te bedank.
Wouter het gesterf by sy geliefde Wildtuin --- ons was 35 jaar getroud en ek het hom vir 41 jaar geken --- ons was 40 keer in die wildtuin!

Dankie vir donasies vir die Juniors – dit sal gebruik word vir vanjaar se skietspan na Bloemfontein!
My pyn lê maar nog vlak so hou asb aan bid!!

Die kantoor is weer oop en ek vra maar geduld want my mentor wat eintlik met alles gehelp het is nie meer hier nie!

Baie groete en liefde en dankie aan sy geliefde SJB!

Elina de Vos


Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World