Print

Bay Gun - Prince Albert Geborgde Skietdag

17-Apr-2012

Jaggeweer veldskiet vind plaas op die plaas Rietfontein in die Prince Albert distrik en aanwysings is as volg:

Inskrywingsvorm

Klik hier vir inskrywingsvorm

  1. Vanaf Prince Albert: Draai by gholfbaan af op die Kruidfonteinpad. Ry 17km to by y-aansluiting. Die plaas van Joseph Steyn kan gesien word 800m aan die regterkant.

GPS Koördinate: Inskrywingsvorm

33°04’03,26¨N 

22°03’03,86¨E 

Program:
07h00 – 08h45 Inskiet  

09h00 – 15h00 .22 – Skiet na ghongs op verskillende afstande. 

Jaggeweer: Skiet op vlakvark, rooibok- en springbokteikens oor verskillende
Afstande, asook na ghongs op verskillende afstande.

15h30 Aanbieding: (Johan Van Wyk)

Handwapenvoorligting 

Dames bring eie handwapens

Algemene reëls:

  • Juniors moet vergestel word deur die lisensiehouer van die vuurwapen wat gebruik word. 
  • Oorbeskerming moet gebruik word.
  • Bring asseblief jou eie stoel.

NAVRAE:
Wynand Fourie: 083 306 2498 fouriew.wynand@gmail.com
Melinda Bosch: 044 695 2319 info@suidkaapjagters.co.za
Arthur Lilford: 082 492 5126 arthur@posdrivers.co.za



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World