Print

BLOEMFONTEIN SPANNE

10-Aug-2017

KWALIFISERING VIR BLOEMFONTEIN SPANNE

Tydens ‘n raadsvergadering wat op 7 Augustus 2017 gehou was, is die volgende kriteria vasgestel vir die kies van spanne wat SJB in Bloemfontein gaan verteenwoordig tydens die CHASA Interverenigingskiet:

Lede wat in die spanne opgeneem wil word moet ten minste aan drie van SJB se geborgde skietdae deelneem nl. SSK, Wildman, Bay Guns en KKLK wat in die toekoms die Ghong-uitdaging gaan borg.  Geen skiete van SA Jaggeweer gaan in die toekoms meer tel nie. 



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World