Print

Buffeljags Veldskiet

16-Aug-2012

As gevolg van omstandighede buite ons beheer, is die Buffeljags Veldskiet wat geskeduleer is vir 25 Augustus, verskuif na  Saterdag 8 September 2012. Vir meer inligting kan die volgende persone geskakel word:

Wilhelm Zietsman:   082 771 5329
Wynand Fourie:        083 306 2498



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World