Print

Chasa Intervereniging Jaggeweer Skietkompetisie

22-Feb-2011 Die volgende lede het die skietspanne gehaal wat op 12 Maart gaan deelneem aan die CHASA Intervereniging Jaggeweer Skietkompetisie naby Bloemfontein. Ons vertrou dat dit goed sal gaan en dat hulle ware ambassadeurs vir SJB sal wees. Ons oë is veral gerig op ons junior span. Verlede jaar was hulle die nasionale wenners. Maak weer so. Dankie ook aan die Pa’s wat op eie koste hulle seuns vergesel as mentors. 
                                                                                                          
Junior span:   André Barnard, Johan Snyman,Johan Kemp,Christo Carstens 
Senior A span:  
Jaco Brink, Jimmy Farnham, Valie Enslin, Danie Barnard
B span:  Hugo Moolman, Francois Nel, Chris van Wyk, Arthur Lilford.

               


Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World