Print

CHASA Intervereniging Jaggeweer Skietspanne

01-Mar-2013

Baie geluk aan die SJB lede wat verkies is om ons te gaan verteenwoordig by die jaarlikse CHASA Intervereniging Jaggeweer-skietkompetisie naby Bloemfontein op Saterdag 6 April 2013. 

Strawwe kompetisie word verwag, veral vir die juniors en ons wens hulle sterkte toe. Ons vertrou dat almal dit sal geniet en, soos in die verlede, ware ambassadeurs vir SJB sal wees. Ons juniorspanne het die afgelope paar jaar as wenners uit die stryd getree en ons hoop dat hulle weer met goud gaan terugkom.

A- Span
        B- Span
        Junior- span
Jaco Brink
  Hugo Moolman
  Andrè Barnard
Valie Enslin
  Sieg Minnie 
  Johan Kemp
Danie Barnard
  Carel Breytenbach
  Sieg Minnie
Martel Jacobs
  Flip Coetzee
  Manus Moolman
Arthur Lillford gaan optree as spanbestuurder, asook as mentor vir die juniors.


Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World