Print

CHASA Intervereniging Skietkompetisie 2012

05-Mar-2012

PROGRAM

VRYDAG, 9 MAART 2012

14h00 Instel van gewere
19h00 Bymekaarkom by tent Verwelkoming – Daan Bodenstein, President Vrystaat Jagters
Bedanking aan borge – John Harris, Sekretaris CHASA
Registrasie
Oorhandiging van geskenkpakkies
Braaivleis geborg deur Freddy Hirsch

SATERDAG, 10 MAART 2012

7h00 Instel van gewere
8h30 Reëlings vir die dag – Willem Botha, SAJSV
9h00 Kompetisie begin
19h00 Bymekaarkom by tent
19h30 Prysuitdeling – Gary Bauer, President CHASA
20h00 Ete – informeel

DEURLOPEND:

Verversings te koop by tent (Alkohol beskikbaar na 17h00)
Worsbroodjies vir middagete
Tellings op telbord soos kompetisie vorder

GPS koördinate vir Monte Bello Lodge buite Bloemfontein: S29’02.123 E26’16.748



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World