Print

Deon Kolesky Professionele Jagter

26-Sep-2011

Aandag alle jagters

Hoe goed is my jaggeweer?

Die bekende vuurwapen-ballistiekdeskundige, Chris Bekker, is op 22 Oktober in Oudtshoorn. Hy bied 'n dagkursus aan by The Oak Tree Gastehuis in Oudtshoorn. Onderwerpe soos SD, BK, MO, ens. word in detail behandel en verduidelik. Hierdie dag is 'n moet vir alle herlaaiers en jagters. Daar sal ook uitstallings wees en gassprekers. Ingesluit ontvang elke persoon 'n gratis handleiding asook 'n braaivleis-middagete. 
Koste beloop R120.00 per persoon.

Laat weet asseblief voor of op 10 Oktober of u die dag sal kan bywoon. Kontak vir Deon by 076 643 3432 of by 044 272 6045. U kan ook e-pos na deonkolesky@gmail.com. Beperkte hoeveelheid kaartjies is beskikbaar. Begin 09:00 tot 17:00.



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World