Print

Ghongskiet Heidelberg 11 Maart 2017

28-Feb-2017

GHONGSKIET

HEIDELBERG

11 MAART 2017

09:00

 KOSTE : R70

 3 bane / 5 skote elk

 Bring en braai na die tyd (vure word verskaf)

 Kontak : George Butler : 082 801 0868

 AANWYSINGS : S 34˚ 06’ 35.5  E020˚ 56’35.3

 Die afdraai is 2km voor Heidelberg (indien jy van Swellendam af kom). Daar sal ‘n padteken wees links, volg die twee-spoor plaaspad tot by die skietpunt.  Daar sal SJB-rigtingaanwysingsborde wees.



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World