Print

HAELGEWEER KLEITEIKEN-SKIET, RIVERSDAL, 31 OKT 2015

27-Oct-2015

HAELGEWEER KLEITEIKEN SKIETDAG SATERDAG 31 OKTOBER 2015 OP DIE FRANS JOUBERT SKIETBAAN, RIVERSDAL OM 09:00

Haelgeweerskuts word uitgenooi om te kom deelneem.

2 Rondtes van 5 kleie elk vanaf een stasie – 3 masjiene word gebruik

Bring eie patrone

Koste: R120-00 (10 kleie ingesluit). Verdere kleie kan gekoop word @ R50-00 / 10

Die dag word afgesluit met ‘n bring en braai.

Hout en roosters word verskaf

Kontakpersoon: George Butler 0828010868



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World