Print

HAELGEWEERSKIET RIVERSDAL

20-Oct-2016

 

UITNODIGING

HAELGEWEERSKIET OP RIVERSDAL

ALLE HAELGEWEERSKUTS (OOK NIE-LEDE) IS WELKOM

DATUM: SATERDAG 26 OKTOBER 2016

PLEK: FRANS JOUBERT SKIETBAAN

TYD: 09:00

INSKRYWINGSKOSTE: R120-00 (10 KLEIE INGESLUIT)

Verdere kleie is beskikbaar @ R20-00 vir 10 kleie

BRING SAAM: PATRONE, OOR- EN OOGBESKERMING

BRING OOK SAAM: IETS TE ETE (GEEN ALKOHOL)

3 OEFENINGE – 3 – STASIES – 3 VERSKILLENDE POSISIES

PADAANWYSING: Vanaf Mosselbaai – draai links in Riversdal op die BLOMBOSPAD, verby begraafplaas tot op die bult. Draai links by skietbaan ingang

GPS Koordinate: S 34ͦ   06΄36.3 ״

                             E 021ͦ 14΄29.3 ״

Kontakpersoon: George Butler - 0828010868

 

 

 



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World