Print

Ibhadi Game Lodge - Touwsrivier Herlaaikursus Naweek 12- 14 April 2013

12-Mar-2013 Hendrik van Rensburg, bied ‘n gevorderde kursus aan in die herlaai van geweer ammunisie. Dit sal hoofsaaklik ‘n praktiese kursus wees waar die klem op lading ontwikkeling gelê sal word.

Die kursus vind plaas by IBHADI GAME LODGE, Touwsrivier distrik.

Kursusgangers bring hul eie gewere en relefante herlaaitoerusting saam en gaan deur al die praktiese herlaaifases. Die gelaaide ammunisie word dan getoets op die 400m skietbaan, tot die skut tevrede is met die akkuraatheid.

KOSTE BELOOP R1 500 PER PERSOON EN SLUIT DIE VOLGENDE IN:
  • 2 AANDE VERBLYF EN ALLE ETES WORD VOORSIEN
  • SATERDAG – HERLAAIKURSUS VANAF 8 UUR VM.
  • TEIKENS VIR DIE SKIETBAAN
  • VERVOER OP DIE PLAAS
  • SONDAG – LEKKER BRUNCH
WAT JY MOET SAAMBRING
  • GEWEER EN HERLAAIKOMPONENTE
  • DRINKGOED
  • ENIGE SPESIALE TOERUSTING WAT JY MAG NODIG Hê
  • SKRYFBLOK EN PEN
Registrasie moet so vinnig as moontlik gedoen word by:

Lizette –- 086 111 4330 – 
lizette@so.co.za



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Margot Swiss
Outdoor World