Print

Jagpakket lootjie trekking

02-Jun-2015

jagpakket wenners

Die trekking van die wen-lootjies is op 1 Junie 2015 deur Boshoff / Visser Ingelyf behartig by Suid-Kaap Jagters- en Bewaringsvereniging se kantoor in Hartenbos.

Die wenners van die jagpakkette:

1ste prys             :      Kobus de Klerk (Mosselbaai)

1 Eland en 1 koedoe

2de prys              :      Hein Barnard (Waboomskraal)

1 Koedoe en 1 gemsbok

3de prys              :      André van Rensburg (George)

1 gemsbok

Wenner meeste kaartjieverkope:     Hermanus Rall

2 Rooibokke

Baie geluk aan die wenners en dankie aan almal wat die jagpakket-lootjieprojek ondersteun het, veral diegene wat werklik moeite gedoen het om lootjies te verkoop. Die projek was uiters geslaagd. Baie dankie aan Lidikwe Wildplaas waar die jagte gaan plaasvind.

Wenners moet asseblief so spoedig moontlik vir Gideon Joubert skakel om jagdatums te bespreek. 0726516170

Pryse geldig tot 31 Julie 2015.


Verteenwoordigers van Boshoff / Visser Ingelyf wat die trekking behartig het.



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World