Print

JAGTERS BYEENKOMS

02-Feb-2015

JAGTERS-

STREEKBYEENKOMS

 

  SATERDAG, 14 FEBRUARIE 2015

Vanaf 18:30

LIDIKWE, DE RUST

             BRING & BRAAI VIR DIE HELE GESIN

BEKENDSTELLING EN DEMONSTRASIES deur MARTEL JACOBS, KENNER OP DIE GEBIED VAN VUURWAPEN AKKURAATHEID EN BALLISTIEK.

 

 

Die samevoeging van twee welbeproefde geweertoebehore het gelei tot die ontstaan van die nuwe CMG Recoil Reaper. Dit is ‘n premiumgraad knaldemper wat geraas demp tot gerieflike vlakke en terugskop met tot 65% verminder.

Alle vuurwapeneienaars en jagters word uitgenooi na ‘n BRING EN BRAAI. Bring gerus ‘n vriend saam en ervaar eerstehands hoe die Recoil Reaper werk. ‘n Geleentheid om u herlaaiprobleme en wenke met mede jagters te deel.

BRING OOK SAAM : EIE EETGEREI & STOEL (kole en roosters word voorsien)

 

Laat weet gerus indien u belangstel: Kantoor:  044 695 2319 (09:00-13:00)  OF  Gideon Joubert : 0726516170



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World