Print

JUNIOR SKIETKLINIEK 5 MEI 2018

23-Apr-2018

SJB nooi alle lede en nie-lede na hul jaarlikse Junior Skietkliniek wat sal plaas vind te Wouter de Vos Skietbaan op 5 Mei.Indien jy ‘n skolier is, en wil leer skiet of selfs net jou skietvernuf wil verbeter maak seker jy mis nie die dag. Daar sal van die top skuts van ons vereniging wees om by te leer.

Vir meer besonderhede kan die kantoor geskakel word by 044 695 2319, e-pos info@suidkaapjagters.co.za of vir Fermi Meyer by 072 444 8236.

 VOORAF BESPREKINGS NOODSAAKLIK



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World