Print

KENNISGEWING ; BLOEMFONTEIN SPANNE

26-Nov-2015

KENNISGEWING

Die skietspanne vir die CHASA Nasionale Jaggeweerkampioenskappe wat plaasvind op 30 April 2016 in Bloemfontein is  aangekondig.  Baie geluk aan die volgende lede: Daar bestaan ‘n moontlikheid dat ‘n damespan asook ‘n junior ontwikkelingspan later gekies gaan word.

A- SPAN SENIORS

Valie Enslin, Jaco Brink, Martel Jacobs, Jacques du Plooy

B- SPAN SENIORS

Hugo Moolman, Christo Delport, Renier van Greunen, Fanie van Staden, Freek Zeelie (reserwe)

JUNIORSPAN

Sieg Minnie, Manus Moolman, Hans-Willem Moolman, Emile Goedhals



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World