Print

Probleemdierbeheer Dagkursus

16-Feb-2012

PROBLEEMDIERBEHEER  DAGKURSUS  AANGEBIED DEUR SJB EN:

PETER SCHNEEKLUTH
(leier op die gebied van etiese probleemdierbeheer)
DATUM:  Saterdag 17 Maart 2012

PLEK:      Wouter de Vos Skietbaan,  Klein-Brakrivier op die plaas van Struan Robertson.

TYD:       08h00

KOSTE:   R250-00  SJB lede.
               R350-00  nie-lede.

Beperkte aantal kursusgangers toegelaat. 

BESPREEK VROEGTYDIG OM PLEK TE VERSEKER.
INHOUD VAN KURSUS:
Praktiese demonstrasies in die effektiewe beheer van probleemdiere met die klem op rooikatte en veral rooijakkalse.
Verskillende aas- en gifaassoorte, asook sy hele reeks vangtoerusting sal uitgestal en te koop aangebied word.

BESPREKINGS EN BETALINGS:
Melinda Bosch
044 695 2319
info@suidkaapjagters.co.za


Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World