Nuusbrief
22-Jun-2010 JAGTYD IS HIERDie weste wind waai, die nagte word kouer en saans loop pa op en af in die gang en verneem kort-kort na iets om aan te knibbel. Daar is so 'n onrustigheid in die lug. Gevestigde eggenotes weet wat jong vroutjies nog sal uitvind. Hierdie simptome het niks met 'n vroeë wintergriep te doen nie. Dit is die jagkoors wat besig is om in te skop.
Kliek hier vir volledige Nuusbrief



Comment