Onthou die Spanskiet op Kouma – 20 November
10-Nov-2010GEWYSIGDE REËLS VIR DIE SPANSKIET OP KOUMA OP 20 NOVEMBER 2010.
- Spanne moet 4 skuts wees
- As daar ‘n vrou in die span is BONUS 100 punte
- As daar ‘n junior (16 jaar of minder) in die span is BONUS 100 punte
- Lope mag nie meer as 22 mm dik (op skerp kant) wees nie.
- Daar sal 30 skote wees vir die hele skiet
- As daar ‘n vol span van dames is sal hulle 200 BONUS punte kry- ( No cross dressers will be tolerated)
- As daar n vol span van Juniors is.(16 jaar of minder) 200 BONUS punte
- 6 RANGES - 4 PAPER TARGETS AND 2 GONGS - 5 SHOTS EACH RANGE
- There will be a surprise on one of the ranges – something different for the team to work on WILL BE ANNOUNCED ON THE DAY
- THERE WILL BE PRIZES
- COST R200 PER TEAM this will include Coffee and Rusk and Boerewors roll per team member
- Bipods can be used except where a special rest is set out – no other rest/ sand bags etc. allowed.
Arthur



Comment