Ope .22 Skietdag te Riversdal
15-Sep-2011 24 September 2011 om 9H00Plek: Riversdal Skietbaan
Formaat van Skiet
- Kaliber: Slegs .22
- 15 Skote op Bokteikens
- 5 Skote op ghonge
- 20 Skote in totaal
- Koste: R30 per skut - Juniors gratis
Bring en braai na skiet - Bring eie verversings
Kontak: Wilhelm Zietsman - 082 771 5329



Comment