Opedag & Trofeemeting
21-Sep-2010 Opedag & Trofeemeting - Saterdag 2 Oktober 2010 te Georgeheim Kleinbrakrivier.PROGRAM
| 8:30 - 12:00 |
Trofeemeting (Let op reëls agterop) (R20 per inskrywing) |
| 10:30 |
Mes maak - demonstrasie |
| 11:30 |
Praatjie - Louis Jordaan van Minwater |
| Verantwoordelike optrede tydens beweging in vetplantveld |
|
| 13:00 |
Gratis middagete - kry kaartjie by die admin tafel |
Vir die volledige pamflet - kliek hier



Comment