Print

Opedag & Trofeemeting

09-Sep-2011

SATERDAG 1 OKTOBER 2011 LAERSKOOL HARTENBOS SPORTGRONDE

STELLENBOSCHWEG

SIEN RIGTINGWYSERS VIR PARKERING

PROGRAM
8:30  TOT 12:00 Trofeemeting (R20 per inskrywing)

              
MIDDAGETE GRATIS VIR LEDE (KAARTJIES BY TAFEL)
Kostalletjies die hele dag beskikbaar – vir eie koste
Kontantkroeg beskikbaar
       
BRING ASB. U EIE STOEL

UITSTALLINGS
BAY GUNS --- MOSSELBAAI
OLIVER  4X4 BANDE
GARDEN ROUTE HUNTING SUPPLIES          BYEMAN  KORWE
TUINROETE WOONWAENS VELD PICTURE FRAMING
STAHL MESSE A S T MOTORFIETSE
VETPLANTE – MINWATER FISHING TACKLE AND SPORT
STANMAR (GEORGE) 4 X 4
BELANGRIKE INLIGTING:                                         
LEDE MET TOEGEWYDE STATUS:  Onthou inhandiging van aktiwiteitsbewyse voor of op 30 Oktober om bg status te behou. (asb geen ekstra briewe!)

JAARVERGADERING: 5  NOVEMBER - PINE LAKE LODGE TE GEORGE (meer info later) Ledegeld vir 2012 is R350     


NAVRAE:

Kantoor:  044 6952319         
Louis Welman - 082 5737729                  
www.suidkaapjagters.co.za

 



Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World