Print

Pretskiet op Kouma

02-Dec-2010 Die laaste skiet van die jaar vind plaas Saterdag 11 Desember op Kouma. Dit gaan ‘n pretskiet wees op slegs ghongbane. Ongeveer 20 skote. Daar gaan ook ‘n .22 ghongbaan wees. Die ‘’veldkafeetjie’’ sal weer oop wees. Vir meer besonderhede kan Wynand geskakel word by: 083 306 2498.  Padaanwysing:  Volg die R328 tussen Mosselbaai en Oudtshoorn. Vanaf Mosselbaai, draai links by die Haelkraalbord regoor die plaaswinkel op Ruiterbos vir 6 km. Draai regs by die SJB rigtingwyser net nadat jy by die geel huis met die groen dak verby is.


Comment

No Very




Captcha Image

Outdoor World
Bay Guns
Outdoor World